Events

Smeltkroes


Event Details

  • Date:

Smeltkroes featuring Luna Paige, Frazer Barry, Ramon Alexander and more

Festival: Suidoosterfees, Cape Town

Venue: KYKNet Teater, Artscape

Time: 15h30

Tickets: R80-R120 at Computicket

DEBUUT Kontemporêre musiek
Ondersteun deur die KKNK en die Suidoosterfees, moontlik gemaak deur NATi. Oorspronklik ’n opdragproduksie vir RSG Skatkis

MET Luna Paige (sang en kitaar), Ramon Alexander (klavier en orkesleier), Frazer Barry (sang en kitaar), Devonecia Swartz (spel en sang), Breyten Treurnicht (spel en sang), Jolyn Phillips (sang en digkuns) en Shirmoney Rhode (digkuns) BEGELEIDINGSORKES Annemie Nel, Chadleigh Gowar, Bradley Prince, Muneeb Herman TEKS Luna Paige REGIE Nicole Holm MUSIEK Luna Paige, Ramon Alexander, Frazer Barry, Anton Goosen, Kaapse volksmusiek VERVAARDIGER Iluminar Productions

Afrikaanssprekendes van die Kaap vind hul wortels wyd en syd. Hier is nou ’n smeltkroes van verhale (lief en leed) met die oorsprong uit Afrika, Europa en die Verre-Ooste. Het die dice vir jou sus of so geval? Smeltkroes speel met lied, verhaal en woord en wys ons dat ons deur veel meer as taal aan mekaar verbind is. “Afrikaans sing in ’n duisend stemme” … en dis oukei!