Events

Swaai


Event Details

  • Date:

Swaai

KKNK

Huisgenoot verhoog – Kuierbuurt

29 Maart 2020

15h00 – 17h00

Met Tarryn Lamb, Luna Paige, Anna Davel, Sima Mashazi, Artivist Avenue, Jarrad Ricketts en die Lady Day Big Band.

Gasheer: Katlego Maboe

Borg: Kuier Tydskrif

Vervaardiger: Luna Paige – Iluminar Productions

‘n Swing-konsert met ‘n local twist. Ons vier jazz en swing uit toeka se dae – van Sophiatown tot Cape Jazz.  Ons hoor hoe oorspronklike liedjies van plaaslike bekendes in ‘n swing-styl omskep word. Die 21 vroue-orkeslede van die Lady Day Big Band maak seker dat jy nie anders kan as om jou heupe te swaai nie.  Katlego Maboe is gasheer. 120min (ingesluit by Kuierbuurt-kaartjieprys – R50 vir die dag)

Kaartjies: Computicket